De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN

Verwante presentaties


Presentatie over: "SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN"— Transcript van de presentatie:

1 SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin. G = alle werkwoorde ( selfstandig; hulpwerkwoorde & koppelwwe. Dit is die woorde wat aksie/handeling aandui. 2. Onderwerp = wie/wat + g. wie voer die handeling uit. bestaan uit: selfstandige naamwoord/ lw. + selfstandige naamwoord/ vnw. + selfstandige naamwoord

2 3. Voorwerp = wat/wie +g+o/w
dit waarop die aksie uitgevoer word. bestaan uit: selfstandige naamwoord/ lw. + selfstandige naamwoord/ vnw. + selfstandige naamwoord Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin. 4. Byvoeglike bepaling = vertel my meer van die onderwerp + voorwerp staan rondom my onderwerp en voorwerp 5. Bywoordelike bepaling = vertel my WAAR;WANNEER en HOE die aksie gedoen is. Die sterk seun skop daagliks die ronde bal hard in die tuin WANNEER HOE WAAR

3 Die vrou met die rooi hare sal in die oggend heerlike ontbyt eet.
Die gawe en vriendelike vrou het in die apteek ‘n klein lipstiffie vinnig gegaps. Sal die vriendelike dogter met die mooi glimlag die stadige ou tannie met die kierie nou help? SINSUITBREIDING Eet die broodjie. Brei die bostaande sin uit met ‘n onderwerp. g v/w Ontleed eers die sin. Nou vra jy jou vraag: Wie eet? – Die seun/My broer/Theuns Die seun/My broer/Theuns eet die broodjie 2. Brei die sin uit met ‘n byvoeglike bepaling> ‘n Byvoeglike bepaling vertel my meer van die o/w of v/w Die mooi seun/My stout broer/Theuns met die swart hare eet die broodjie/ Die seun/My broer/Theuns eet die lekker broodjie met blaarslaai.

4 Die seun/My broer/Theuns eet die broodjie.
3. Brei die sin uit met ‘n bywoordelike bepaling van tyd, plek en manier. HOE eet hy? WANNEER WAAR eet hy? eet hy? Vir ‘n bywoordelike bepaling vra jy die 3 vrae. Die seun/My broer/Theuns eet elke oggend die broodjie gulsig in die bed. Draf vinnig! Brei die sin uit met ‘n onderwerp. Brei die sin uit met ‘n voorwerp. Brei die onderwerp uit met ‘n byvoeglike bepaling Brei die gesegde uit met ‘n bywoordelike bepaling van tyd en plek.


Download ppt "SINSONTLEDING ENKELVOUDIGE SIN"

Verwante presentaties


Ads door Google